Kind remarks from our visitors
“We had to find somewhere to stay for 1 night after our accommodation that we had, was cancelled.Found this GEM on Lekker Slaap. Had a response from Esme within 5 min. We were flying back to PMB just after 9h00 the next day, so it was not even 5min drive from the airport. The rooms were spacious, clean and very well furnished. The country feel was amazing and affordable. I’ll keep it on my list of where to stay."
Pragtige plek, mooiste uitsig sonsopkoms en sonsondergang van die beste. Beslis waarde vir geld. Vriendelikste mense.
It was nice and quiet, just to relax and be away from city life. Awesome.
Baie lekker gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Lekker spasie en speelplek vir ons seuntjie.
BDit was die mees ongelooflike plek om te bly. Pragtige plek om te aanskou met mooi groenigheid. Alles was perfek, kon nie vir beter vra nie. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige wegbreek nodig het. Ek kom beslis weer kuier.